Sökt på: Böcker av Corne van Rooyen
totalt 17 träffar
’n Skatkis vol liefde
Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip …
Tussen liefde en haat
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dunMarlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaasbuite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. …
Testament van liefde
Xandri en Anton trou om hul peetkinders standvastigheid te gee nadat die kinders se ouers vermis word tydens ’n tsoenami. Xandri is al jare verlief op Anton en dit word steeds …
Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied
Sy tydelike buurvrou ”“ Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die …
Die Spel van Liefde
Tot Izette se ontsteltenis is die nuwe, sexy prokureur niemand anders as haar eksman nie. Gelukkige is haar gevoelens vir Markus iets van die verlede, maar sy soene saai steeds …
As die liefde kom
Mianke Grové, is ‘n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot ‘n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend …
’n Ultimatum vir liefde
Na die tragiese dood van hulle seuntjie in ‘n motorongeluk, moet Ruhan en Anika die stukkies van hulle lewe optel. Anika sukkel om hul kind se dood te verwerk en in die proses …
Robynprinses
Emmalynn James wil trou vir liefde en dink Benjamin Worthington - die Markies van Hemmingford - is die aantreklikste man denkbaar. Hy is egter buite haar bereik want Edmund …
As die sterre kon praat
Jare gelede het Amelia Henning haar hart gesluit vir enige vorm van die liefde. By Enigma, die wildreservaat waar sy werk, staan sy bekend as die katvrou met haar kennis en liefde …
Lekkerder as sjokolade
Leroux is beslis een van daardie mans waarteen haar ma Riana altyd gewaarsku het. Té aantreklik té ryk en té wonderlik vir woorde. In kort - te goed om waar te wees en as sy nie …
Miljoene maanligsoene
Danika reis saam met ’n groep kollegas na Italië vir die troue van ’n supermodel. Daar ontmoet sy Ricardo Burratti - ’n aantreklike Italianer wat gevoelens in haar wakker maak wat …
Kaalvoetnooi
Elzani het nie net koffie op Xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy ’n derde keer voor haar. Dié keer dreig sy hom met ’n mes. Met drie …