Sökt på: Böcker av Marieta Nel
totalt 18 träffar
Sweef en ander verhale
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers ”“ van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, …
Studiegids: Dit het alles begin by ‘n hond
Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun …
Skreeu en ander verhale
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers ”“ van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco …
Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks
Afrikaans+ is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem. Dit bevat verduidelikings in Engels asook talle voorbeelde en hope gratis …
Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 4-7
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos …
Die Perfekte brander
Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of ’n traan laat wegvee.Sstories …
Studiegids: Tyd om te skaats (1ste druk)
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Afrikaans+: Chop-Chop
Afrikaans + is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir …
Studiegids: Lang pad onnetoe
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Vegan Vampire and Other Fantastic Fiction - An Anthology for the Primary School
A brand new compilation of the best poetry, short stories, dramas and folklore! Ideal for the primary school for grade 4 to 7!This anthology includes works by Avril van der Merwe, …
Perseus - Leesgids
Studiegids: WEG
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in …