Sökt på: Böcker av Alistair Ackermann
totalt 10 träffar
Agent Snoet en die botterdiamant
Agent Snoet, geheime agent van formaat, en sy Siamese kat, Felino, ondersoek die verdwyning van Madame Lente Langenhoven se botterdiamant. Soos met al Agent Snoet se sake, is dit …
Agent Snoet en die kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan …
Agent Snoet 5-in-1
Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ...Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde …
Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie …
Koningsdogters: Ragab
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar …
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
Doer ver op die horison kom ’n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word ’n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as …
Agent Snoet en die hondelewe
Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks.
Agent Snoet en die Windlawaai
Professor Mapstieks se nuwe uitvinding, die Windlawaai, is gesteel. Agent Snoet moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat, Felino, die wind behoorlik van …