Sökt på: Böcker av Anzil Kulsen
totalt 6 träffar

Bitterbosbende 3
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het …

Reenboogmelodie
Diane sukkel van jongs af met 'n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd …

Bitterbosbende 2
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin 'n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van 'n trein wat kwaai rem aanslaan en dan …

Bitterbosbende 1
Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. …

Plotting and scheming
In Durban Kyla cannot understand why her father does not turn up as he had promised. During the kata-demonstration she hurts her ankle. Then to crown it all, she overhears a …

Konkels en skelmstreke
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy 'n ontstellende …