Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romance
  3. Historisk romance

Zeza en die prins

Författare:
afrikaans
14,80 €

<p>Dié soen van die donker vreemdeling het Zeza byna in ’n beswyming, maar vry, is sy nooit weer daarna nie. Haar rustige lewe saam met haar pleegouers in hulle herberg op Vredenrust gaan soos ’n wilde perd op galop. En sy hou skaars tred. Ná die soen, red Tristan Renaldi haar uit die kloue van Henk de Leeuw en ’n gedwonge huwelik, hy red haar goeie naam, hy belowe hy sal haar beskerm … altyd. Maar sy is bloot ’n vondeling, ’n meisie sonder herkoms. Waarom sal hy sy woord gestand doen? En bowenal, hoe sal hy teen die onderduimse koning van La Mierre kan staande bly?</p>

Författare
Marijke Greeff
ISBN
9780799354430
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2014

Zeza en die prins - Marijke Greeff - E-bok (9780799354430) | Adlibris nätbokhandel