Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Zackie Mostert

Författare:
afrikaans
7,90 €

<p>Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ’n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ’n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom …</p>

Författare
Jaco Jacobs
ISBN
9780799397819
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.1.2020

Zackie Mostert - Jaco Jacobs - E-bok (9780799397819) | Adlibris nätbokhandel