Gå direkt till innehållet
Verbrokkelde papiertjie: 'n bundel
Spara

Verbrokkelde papiertjie: 'n bundel

Afrikaans
Die versameling van gedigte is 'n verpersoonliking van hartseer, geluk en alledaagse wroeginge en uitdagings. Dit is 'n bepeinste rit deur tydsfere van kind tot nou. Dit is ook in alle opsigte 'n loflied van familie, vriende, liefde, seksualiteit, myself en meerendeels oorwinning. Hierdie digbundel is geskryf en saamgestel uit eie ervarings en waarnemings waarmee die leser maklik kan vereenselwig. Ek vertrou dat die boodskap en skatte wat opgesluit l in hierdie bundel, tot groot waarde vir u as leser sal wees.
ISBN
9781518602283
Språk
Afrikaans
Vikt
95 gram
Utgivningsdatum
1.10.2015
Sidor
60