Gå direkt till innehållet
Trouens en terloops
Trouens en terloops
Spara

Trouens en terloops

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Trouens en terloops is ’n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooirose verskyn het. Valiant skryf met deernis van die mense om hom: sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak. Vervleg deur die stories, Valiant die musikant, die mense wat hy ontmoet en dit wat hy saam met hom neem wanneer hy na sy reise terugkeer. Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het meer as ’n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel.</p>
Författare
Valiant Swart
ISBN
9780799356755
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator