Gå direkt till innehållet
Toulopers
Toulopers
Spara

Toulopers

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit ’n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.</p>
Författare
Jaco Jacobs
Illustratörer
Nicolene Louw
ISBN
9780799359107
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-12-13
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator