Gå direkt till innehållet
Toorwoorde roep my
Toorwoorde roep my
Spara

Toorwoorde roep my

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ’n besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van ’n ware woordkunstenaar. Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het reeds meer as ’n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel. Valiant Swart het spesiale vermelding gekry vir Toorwoorde roep my in die kategorie vir beste debuutteks tydens die Woordfees 2011.</p>
Författare
Valiant Swart
ISBN
9780799350470
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator