Gå direkt till innehållet
Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10)
Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10)
Spara

Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10)

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik!

Tippie doen wiskunde bied n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter.

Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas.

Tippie doen wiskunde is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker.

Die bre uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in.

Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word
progressief aangebied.

Tippie doen wiskunde Vlak 3 fokus op n uitgebreide getalreeks en sluit
funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale
dele van die reeks.

Die Tippie doen wiskunde Vlak 3-reeks bestaan uit die volgende 10 titels:

9780637007245 - Tippie doen wiskunde V3B1 - Leer saam met geveerde vriende

9780637007252 - Tippie doen wiskunde V3B2 - Ontdek in die sonnestelsel

9780637007269 - Tippie doen wiskunde V3B3 - Leer by die pretpark

9780637007276 - Tippie doen wiskunde V3B4 - Ontdek met seerowers

9780637007283 - Tippie doen wiskunde V3B5 - Leer in die bakkery

9780637007290 - Tippie doen wiskunde V3B6 - Ontdek met dinosourusse

9780637007306 - Tippie doen wiskunde V3B7 - Leer met resieskarre

9780637007313 - Tippie doen wiskunde V3B8 - Ontdek in die natuur

9780637007320 - Tippie doen wiskunde V3B9 - Leer met robotte

9780637007337 - Tippie doen wiskunde V3B10 - Ontdek tydens die somervakansie

9780637007344 - Tippie doen wiskunde (Vlak 3) - Boekpak 9780637007344

ISBN
9780637009294
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-10-15
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator