Gå direkt till innehållet
Ter Wille van Amoré
Spara

Ter Wille van Amoré

Författare:
pocket, 2024
Afrikaans
17,80 €
Tien jaar na hul egskeiding word Moeschke Lategan se grootste vrees bewaarheid toe Brink weer onverwags terug is in Suid-Afrika. Sy verhuis Boland toe in die hoop dat hulle paaie nooit sal kruis nie, maar die noodlot bepaal dit anders. Al die ou verwyte en seer is steeds daar, maar nou is daar iemand anders om mee rekening te hou: hul dogter, Amor , van wie Brink nooit geweet het nie.

Intussen is Helen, die vrou vir wie Brink Moeschke verlaat het, glad nie daarmee gediend dat Amor 'n plek in Brink se lewe kry nie. Is haar jaloerse verwyt dat Brink Moeschke steeds liefhet die waarheid?

Is die aantreklike Hannes Lottering wat so om Moeschke draai 'n ware man, en waar pas hy in wanneer Moeschke voor die grootste, grootste krisis in haar lewe te staan kom?

Författare
Wilmarí Jooste
ISBN
9781991455253
Språk
Afrikaans
Vikt
213 gram
Utgivningsdatum
2024-08-20
Sidor
178