Gå direkt till innehållet
Stilspraak
Spara

Stilspraak

Engelska
Hierdie publikasie is ’n populêr-wetenskaplike kunsboek en bestaan uit drie hoofafdelings. Die geskiedenis van landkuns wat in deel een bespreek word kom uit twee lande, naamlik die Verenigde State van Amerika (VSA) en Nederland. Ten eerste is dit ’n momentopname van landkuns aan die begin van die een-en-twintigste eeu en word Van der Merwe vervolgens met hierdie publikasie geplaas binne die internasionale konteks van landkuns.
Undertitel
Strijdom van der Merwe en Landkuns
ISBN
9781928480648
Språk
Engelska
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
2020-10-20
Sidor
288