Gå direkt till innehållet
Sommer net
Sommer net
Spara

Sommer net

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Die binnenshuise wêreldkampioenskappe vir boogskutters is vir Orpa ’n opwindende gebeurtenis. Dis die eerste internasionale toernooi waaraan sy deelneem, en boonop is die deelnemer langs haar iets vir die oog. Hoe beter sy Leon Pelser leer ken, hoe meer raak sy oortuig dat hy haar ideale man is: Hy deel haar liefde vir boogskiet, is kalm en beheers, hoflik en goeie geselskap, en boonop het hy geduld met haar besluitloosheid. Ongelukkig is hy, Linet Swart en Albert Els ’n driemanskap wat skynbaar onafskeidbaar is, en Linet beskou hom duidelik as prooi. Orpa besef gou dat sy die buitestander is en ook dat sy nie kans sien om met die ander vriende te wees nie. Sy het daarom ’n moeilike keuse om te maak.</p>
Författare
Elise Keyter
ISBN
9780799357837
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-11-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator