Gå direkt till innehållet
Sieraad vir As
Sieraad vir As
Spara

Sieraad vir As

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander.  Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet.  Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge, seer, verwyte, hartseer, skande en trane is.  En dit is asof jy beproef word om die liefde en selfs die bestaan van God te bevraagteken.  Moenie dit al doen nie.  Lees eers hierdie boek.  God is steeds in die besigheid om as na skoonheid te verander.
Författare
Gabriel Agbo
Översättare
Delaney Hall
ISBN
9781071580837
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
19.5.2021
Förlag
Babelcube
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator