Gå direkt till innehållet
Rooi Jan Alleman
Rooi Jan Alleman
Spara

Rooi Jan Alleman

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Die klein Bram Fischer word gebore uit drome en beelde, met die geloei van Bloemfonteinse osse in die agtergrond. Hy sien die spoke van Paul Kruger en Jopie Fourie, asook dié van Hendrik Biebouw, die eerste Afrikaner.
In hierdie roman skryf François Loots ’n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe. Die leser word gedompel in Fischer se leef- en gedagtewêreld, in die spanninge en avonture van die jong radikaal.
Saam met Fischer, gaan ’n mens ondergronds. Wat is ’n mens se diepste gedagtes wanneer jy jou vermom? Wanneer jy soos ’n verkleurmannetjie in nuwe identiteite moet inglip? Of wanneer jy tronk toe gaan?
Ná die strome drome, word Fischer geteister deur die demone van absolute eensaamheid. Maar wat deur alles bly staan, is sy onwrikbare liefde teenoor sy beminde Molly, wat hom kom verlos uit sy laaste droom.
Soms is dit slegs deur die lens van fiksie wat mens iets van die ware geskiedenis kan agterhaal.

Författare
Francois Loots
ISBN
9781415205204
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2013-02-01
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator