Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Spanning

Författare:
afrikaans
5,20 €

Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, n beheervraat en skynbaar n rokjagter.<br><br>Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen o vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake.<br><br>Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?

Författare
Elsa Winckler
ISBN
9781779876454
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2026

Romanza Spanning - Elsa Winckler - E-bok (9781779876454) | Adlibris nätbokhandel