Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
5,20 €

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur n groot erfporsie.<br><br>Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie.<br><br>Die hart weet egter wat die hart wil h en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se "e;vir altyd"e;?

Författare
Dina Botha
ISBN
9781779876478
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2026