Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
5,20 €

Alana Rothman se lewe verander toe Roux op die masseertafel in haar skoonheidsalon beland. Die volgende week daag hy weer vir n ander behandeling op. Gou besef Alana sy is verlief op hom.<br><br>Toe dit duidelik word dat iemand die salon saboteer, verdink Alana heel eerste vir Roux, omdat die eerste insident plaasgevind het op die dag wat hy vir sy eerste behandeling daar was en omdat hy nie n tipiese klint is nie.<br><br>Wat steek hy weg? En is hy werklik die saboteur?

Författare
Salma Swanepoel
ISBN
9781779876461
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2026