Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
5,20 €

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.<br><br>Mark Lessing is platgeslaan n n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike mas en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.<br><br>Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

Författare
Madelie Human
ISBN
9781779875945
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.10.2025