Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Inspirasie

Författare:
afrikaans
5,30 €

<p>Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte ...<br>Saam met die drie wyse manne volg hulle die Bethlehemster. Azalay is ’n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar, maar laat ook die vonke spat.<br>Kan die liefde so ’n vreemde reis oorleef?</p>

Författare
Frenette van Wyk
ISBN
9781779875334
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.8.2024