Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Reenboogrant Maats

Författare:
afrikaans
12,00 €

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim

Författare
Maritha Snyman
ISBN
9780799391190
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.7.2018