Gå direkt till innehållet
Reënboogrant Maats 10: Shani en die sokkie
Reënboogrant Maats 10: Shani en die sokkie
Spara

Reënboogrant Maats 10: Shani en die sokkie

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant, het toestemming gegee dat die kinders ’n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Die twee Brink-sussies het net ’n paar klein probleempies. ’n Mens kan nie alleen gaan nie – ’n ou moet jou vra. Terwyl Sunette nog tob oor ’n rok en ’n date, beraam Shani vinnig planne om ’n stunning rok in die hande te kry en die oulikste ou in die skool sover te kry om haar na die sokkie te vra. Nooit in hul wildste drome het hulle kon raai wat alles by so ’n sokkie kan gebeur nie…</p>
Författare
Ansonette Kruger
ISBN
9780799356113
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-01-18
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator