Gå direkt till innehållet
Professor Fungus en die onsigbare skurk
Professor Fungus en die onsigbare skurk
Spara

Professor Fungus en die onsigbare skurk

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium — en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder… of kortweg sommer net V. E. R. D. W. Y. N. En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret! Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande — en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …</p>
Författare
Jaco Jacobs
ISBN
9780799391695
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2018-08-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator