Gå direkt till innehållet
Op die maat van Maya
Op die maat van Maya
Spara

Op die maat van Maya

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Liefde op die maat van die musiek ...
Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde
Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke
aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle
verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie
meer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie ...
Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de
Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is
Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nog
steeds vir haar lief is, spandeer.
Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haar
eie wysie te skryf.

ISBN
9780639604213
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
1.3.2021
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator