Gå direkt till innehållet
Oorfone en oefenfietse
Oorfone en oefenfietse
Spara

Oorfone en oefenfietse

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Karli Visser is ’n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van ’n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein. Sybrand Naude is ’n biokinetikus by ’n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig het. Al probleem is dat Sybrand ongeletterd in die taal van die liefde is, en hopeloos wanneer dit kom by vrouens. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind? Of is hy ’n verlore saak?
ISBN
9781776352821
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
1.9.2022
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator