
Ontdek jou doel in God se plan
Ontdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul - om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig. Ontdek jou doel in God se plan Bybelstudie is gebou rondom die brief aan die Efesi rs en sal jou lei om:
- God se doel vir jou te ken en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan,
- jou geloof op praktiese maniere te laat groei, en
- betrokke te raak in jou gemeenskap deur die boodskap van die evangelie uit te dra.
- Författare
- Timothy Van Aarde
- ISBN
- 9780638009804
- Språk
- Afrikaans
- Vikt
- 308 gram
- Utgivningsdatum
- 2025-02-18
- Sidor
- 188