Gå direkt till innehållet
Ompad verby die maan & Die magic van die maan
Ompad verby die maan & Die magic van die maan
Spara

Ompad verby die maan & Die magic van die maan

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?
ISBN
9780799396607
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-08-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator