Gå direkt till innehållet
Om met jou te dans & Hougoed
Om met jou te dans & Hougoed
Spara

Om met jou te dans & Hougoed

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Om met jou te dans – Ernalize du Toit <br>Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar ’n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?<br>Hougoed - Didi Potgieter<br>Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.</p>
ISBN
9780799393750
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-03-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator