Gå direkt till innehållet
Nooit Weer Nie!
Nooit Weer Nie!
Spara

Nooit Weer Nie!

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur.  “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.”
Joël 2: 25-27
Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop,  Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder.  En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit.  Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem.  Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie.  Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas?   
Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu.  Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne.  Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie.  Hierdie boek is verseker ''n interessante lees.
Författare
Gabriel Agbo
Översättare
Delaney Hall
ISBN
9781071568675
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2020-10-10
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator