Gå direkt till innehållet
Miljoenêr van harte
Miljoenêr van harte
Spara

Miljoenêr van harte

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Robyn en haar vriendin moet vir ’n week in ’n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste. Dis ook net reg want hulle huurhuis, wat ook aan sy familie behoort, word opgeknap. Nie dat Robyn veel erg het aan die luuksheid waarvan sy meteens omring is nie. Sy is ’n verpleegsuster, ’n gewone meisie wat in eenvoudige dinge haar plesier vind. Dis net ietwat ontstellend dat die hoteleienaar haar hart op loop sit. En des te erger dat hy blykbaar al sy potensiële trouvroue in hierdie hotel bymekaar het om ’n keuse te maak. Die vermetelheid! Wel, dis te sê as haar inligting korrek is. Want hy maak net te veel op haar tyd aanspraak …</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9780799359527
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2013-02-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator