Gå direkt till innehållet
Meneer Koning se Ongelooflike Reis
Meneer Koning se Ongelooflike Reis
Spara

Meneer Koning se Ongelooflike Reis

Författare:
Afrikaans
3,90 €
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, plaaslike dieretuin bestem is - tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoëls, waaronder drie ander pikkewyn-variëteite. Hierdie boek sal by kinders van oor die hele land heen ’n gunsteling word.
Författare
David du Plessis
ISBN
9781775840565
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2013-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator