Gå direkt till innehållet
Madeliefie in Namakwaland
Madeliefie in Namakwaland
Spara

Madeliefie in Namakwaland

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Hanna maak ’n plan ...<br>Die lewe het nie vir Hanna Dekker wafferse kaarte gedeel nie: Sy moes ’n belowende loopbaan in die stad laat vaar om haar pa op ’n Namakwalandse dorpie te versorg. Boonop los haar k&#234;rel haar soos ’n warm patat op ’n stadium toe sy al trouklokkies hoor. Met haar hart aan skerwe, beur Hanna voort, maar nog ellende l&#234; voor. Op onverklaarbare wyse het sy die onwillige leier van die dorpsgemeenskap geword, ’n gemeenskap wat alles in ’n ontwikkeling gaan verloor ... tensy Hanna ’n plan kan maak.<br>Dani&#235;l Barnard, suksesvolle eiendomsontwikkelaar, het groot planne vir ’n gehuggie langs die N7. Daarby gee die Turatara-projek hom ook ’n kans om na sy wortels terug te keer en’n mislukte verhouding te ontsnap. Maar die voshaarmeisie agter die toonbank van Madeliefie, die bakkery, krap sake om. Gaan Dani&#235;l se standaardfilosofie – om nie by ontwikkelingslagoffers betrokke te raak nie – hom hierdie keer in die steek laat?</p>
Författare
Nellie Alberts
ISBN
9780639609737
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2021-09-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator