Gå direkt till innehållet
Liefde vir Reza
Liefde vir Reza
Spara

Liefde vir Reza

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Die Amerikaner Seth Carlan is ’n man van teenstrydighede. Die legkaartstukkies van sy lewe sal hý inmekaar laat pas. Vroue lees te maklik vir ewig en ewig, amen, in sy optrede. Daarom is hy oorversigtig. Tot hy die beeldskone en enigmatiese Reza Mettler ontmoet wat sy prioriteite heeltemal deurmekaarskommel ... Maar Reza is nog versigtiger. Sy skulp haar toenemende aangetrokkenheid tot dié donkerkopman behoedsaam toe. Hy kan lekker rondspeel omdat hy weet hy kan ankers lig wanneer hy moeggespeel is ... maar waarheen gaan sý met haar hartseer en verlies as sý nou kop verloor?
ISBN
9780799368765
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2014
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator