Gå direkt till innehållet
Liefde en Koeëls
Liefde en Koeëls
Spara

Liefde en Koeëls

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
"As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou."
 Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert ek iemand doodgeskiet het, ''n week sedert my gewese man vermoor is.  Dit was ''n emosionele week.  Maar die lewe gaan aan.  Ek is aangestel om te ontdek wie doodsdreigemente aan dr Ruth Carey, ''n omstrede psigiater, gestuur het.  Die roete het gelei tot twee sterk booswigte en binnekort was die doodsdreigemente op my gemik, dreigemente wat toegeneem het na twee moorde.Intussen het ek ná jare van gesinsgeweld probeer sin maak van my privaat lewe. Dr Alan Storey, ''n prominente sielkundige, het beweer dat hy my liefhet, en ek was sterk aangetrokke tot hom. Maar die jare van huishoudelike mishandeling het my emosioneel geknak en ek was huiwerig om myself  tot ''n verhouding te verbind.Liefde en Koeëls is die verhaal van ''n dramatiese week in my lewe, ''n week van sielsondersoek, selfontdekking en verlossing.
Författare
Hannah Howe
Översättare
Nelmari Marais
ISBN
9781667454665
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-04-06
Förlag
Babelcube
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator