Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Lekkerder as Sjokolade

Författare:
afrikaans
5,30 €

Leroux is beslis een van daardie mans waarteen haar ma Riana altyd gewaarsku het. Té aantreklik té ryk en té wonderlik vir woorde. In kort - te goed om waar te wees en as sy nie oppas nie is sy verlief voordat sy dit weet. Maar gelukkig vir haar is sy immuun teen mans.

Författare
Corne van Rooyen
ISBN
9780799394177
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2019