Gå direkt till innehållet
Leer my lees (Vlak RR Boek 1-10) (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR Boek 1-10) (Skooluitgawe)
Spara

Leer my lees (Vlak RR Boek 1-10) (Skooluitgawe)

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

DIE BOEKE
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroe leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Titels in Vlak RR Boekpak 1-10
Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 2: Ontmoet Tippie se familie en vriende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 3: Veels geluk liewe Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 4: Tippie leer oor sintuie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 5: Tippie se klerekas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 6: Tippie se familie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 7: Tippie hou homself skoon (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 8: Welkom in Tippie se huis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 10: Tippie by die skool (Skooluitgawe)

ISBN
9780637020190
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-10-15
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator