Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroe geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan ho frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Titels in die Vlak R -reeks:
Leer my lees (Vlak R) 1: Ek is Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 2: Tippie en die padda (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 3: Tippie, Buks en Frikkie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 4: Tippie spring (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 5: Tippie soek sy beer (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 6: Tippie hou van pizza (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 8: Kyk Tippie! (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 9: Tippie lyk snaaks (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak R) 10: Tippie help vir Frikkie (Skooluitgawe)