Gå direkt till innehållet
Leer my lees (Vlak 5 Boek 1-10) (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak 5 Boek 1-10) (Skooluitgawe)
Spara

Leer my lees (Vlak 5 Boek 1-10) (Skooluitgawe)

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begripkan lees.

Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hor orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)

ISBN
9780637012546
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-11-15
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator