Gå direkt till innehållet
Leer my lees (Vlak 3 Boek 6): Tippie ry met die trein
Leer my lees (Vlak 3 Boek 6): Tippie ry met die trein
Spara

Leer my lees (Vlak 3 Boek 6): Tippie ry met die trein

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat:<br>• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;<br>• helder, kindervriendelik illustrasies;<br>• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld — dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!</p>
Illustratörer
Zinelda McDonald
ISBN
9780639603575
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2020-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator