Gå direkt till innehållet
Lea en die boelies
Lea en die boelies
Spara

Lea en die boelies

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar lekker nie. Daar is n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge vir haar s by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse is. Op n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie hartseer daaroor. Maar Lea maak n slim plan om vir Miems te help en sy en die tweeling word vriende! Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.Lea en die boelies is gebaseer op die suksesvolle Ben-reeks deur Zulka Smit met soortgelyke temas wat by dogtertjies aanklank sal vind. Dit is die tweede boek in die gewilde Lea-reeks. Johann Strauss se bekoorlike illustrasies versier die bladsye en maak hierdie boek ekstra spesiaal en vol lewe vir die jongspan.
Författare
Zuleka Smit
Illustratörer
Johann Strauss
ISBN
9781779881076
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-11-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator