Gå direkt till innehållet
Kroonwild
Kroonwild
Spara

Kroonwild

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

’n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild ...
In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis
in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die
werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou
word die Volksrepubliek van Azanië deur Die Party regeer. Alle wit mense is
Weskaap toe verban. Dié wat in Azanië wil werk, word toegelaat, maar word
onderwerp aan dieselfde vernederende praktyke wat gedurende die
Apartheidsjare beoefen is.
Paul se vrou en kinders sit in ’n tentekamp in die Kaap, hy bly in ’n hostel en
sukkel om sy werk te behou. Paul het egter ’n plan: hy begin met mampoer
smokkel. Kort voor lank het hy ’n weldoener en sakevenoot in Thabo Ntombela,
mampoerstokers en verspreiders. Besigheid lóóp. Maar in Azanië wil elkeen sy
deel hê en ’n wit man soos Paul is so goed soos kroonwild.

Författare
Henk Breytenbach
ISBN
9780639606156
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
22.2.2021
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator