

Krok en Dil Vlak 2 Boek 8
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het ''n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ''n knorrige krokodil en ''n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
- Undertitel
- Kyk my rooi neus
- Författare
- Jaco Jacobs
- Illustratörer
- Nadia du Plessis
- ISBN
- 9781776251544
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2022-06-01
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator