Gå direkt till innehållet
Klou van die Ninja
Klou van die Ninja
Spara

Klou van die Ninja

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.<br>Niël-hulle se nuwe buurman is ’n Japanees en Niël weet sommer dat hy ’n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.<br>Maar dan sien Niël ’n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe ’n nagmerrie waarin ’n man met ’n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.<br>Die ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.</p>
Undertitel
Monstermaan #2
ISBN
9781432305376
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2014-09-17
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator