Gå direkt till innehållet
Klein Twak Leer Sy Les
Spara

Klein Twak Leer Sy Les

Författare:
Afrikaans
Klein Twak is 'n dorpsmuis wat daarvan hou on sy neus te volg en avonture te h . Een dag gaan hy uit om 'n emmer melk vir sy ma te gaal haal. Toe ruik hy hierdie heerlike vreemde kos, en hy besluit hy moet dit proe. Maar hy het nie geweet hy sou binnekort in groot gevaar wees nie. Sal hy veilig terugkeer en vir Soetlief Langstert vertel van sy avontuur? Sal hy ooit biltong eet?
Författare
Elsabe Smit
ISBN
9781717061904
Språk
Afrikaans
Vikt
68 gram
Utgivningsdatum
2018-04-01
Sidor
34