Gå direkt till innehållet
Idees Vol Vrees Volume 3
Idees Vol Vrees Volume 3
Spara

Idees Vol Vrees Volume 3

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.<br> Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.</p>
Författare
Kobus Galloway
ISBN
9781770225930
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2013-09-05
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator