Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Hälsa

Help! My kind is anders

Författare:
afrikaans
14,70 €

Hoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Help! My kind is anders! is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak!

Författare
Christien Neser
ISBN
9780799396300
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2020