Gå direkt till innehållet
Hart van ’n man
Hart van ’n man
Spara

Hart van ’n man

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Kiara is moeg vir haar kastige kêrel en bedank boonop by die werk. Toe Liam haar vra om tydelik na klein Lindie by sy huis om te sien, stem sy in, al veroorsaak sy manlike teenwoordigheid ’n onbehoorlike beroering in haar binneste. Om saam met Liam in een huis te woon, is makliker gesê as gedaan, want haar hart praat ewe skielik tale wat haar heeltemal onkant vang. Liam treur immers nog oor sy oorlede vrou. Maar is sy optrede teenoor haar inderdaad platonies of steek daar iets meer daaragter? Sal sy die spook van Liam se oorlede vrou kan besweer, of moet sy die werklikheid in die oë staar en die aftog blaas?</p>
Författare
Madelein Stoltz
ISBN
9780799385649
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2017-09-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator