Gå direkt till innehållet
Hart oorboord
Hart oorboord
Spara

Hart oorboord

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Sarena het pas uit haar pos by ’n uitgewery bedank – ietwat stormagtig. Vir die volgende vier dae gaan sy net rus en haar kop skoon kry tydens ’n luukse plesiervaart op die oopsee. Maar ’n besprekingsfout bring haar in ’n onbenydenswaardige posisie teenoor ’n baie omgekrapte man te staan. Van plesier is daar nie veel sprake nie. Inteendeel. En toe die man eers tot bedaring kom, ontstaan nuwe probleme. Sy wil nou wel graag weer werk hê maar of sy bereid is om vir hierdie kwaai man te werk is ’n ander vraag. Onder andere omdat Sarena besonder verward is oor wat sy vir Wilmar begin voel …</p>
Författare
Ida Bester
ISBN
9780799357721
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-09-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator