Gå direkt till innehållet
GedagteKringe: 'n Afrikaanse Bundel
Spara

GedagteKringe: 'n Afrikaanse Bundel

Författare:
Afrikaans
Gedagtekringe is 'n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, 'n nuwe begin, speurstories, 'n drama, 'n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgel in die w reld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Författare
Lynelle Clark
ISBN
9780987033062
Språk
Afrikaans
Vikt
404 gram
Utgivningsdatum
2019-03-01
Sidor
274